Gemeentenuus

Op hierdie bladsy gaan ons probeer om algemene  nuus uit die gemeente op datum te hou :

  • Tone van Zyl is Maandag 25 Nov oorlede in Medi Clinic Hospitaal Bfn na ‘n lang siekbed.
  • Pieter en Elize van Deventer verhuis na Sasolburg einde Nov 2013
  • Willem Prinsloo is ‘n afgevaardigde namens die ring van Queenstown na die Algemene Sinode wat gehou word in Port Elizabeth vanaf Sondag 6 tot Vrydag 11 Oktotber.
  • Tannie Joan Wentzel – oudste lewende lidmaat van ons gemeente  (92) verhuis eersdaags na Potsmasburg . 
Print Friendly, PDF & Email

Leave a comment