Lewende stene

Your name here brickIn die begin van die jaar het ons ‘n gemeentemuur voor in die kerk gehad. ‘n Hele paar mense/gesinne het hulle “commitment” met die gemeente bevestig. Daar is nog baie mense wat nie hulle name opgeskryf het nie . Kom bevestig jou betrokkenheid by die gemeente waar die Here jou geroep het om jou getuienis uit te leef.

 

 

 

 

gemeentemuur

Print Friendly, PDF & Email

Leave a comment