• M Helm

  • Kerslig4

  • Oesfees Willie Joubert
  • jannie en marieta

  • Kategeseklas 2011

  • Kinders sing

  • damesdag01

  • Potjiekos Hansie

  • Kerssangdiens 2013
  • Belydenisklas 2012
  • Kerssangdiens
  • Damesoggend
  • Potjiekos

Voorbidding

Written by Riaan Vlok on . Posted in Inligting

Bookmark and Share

SAKE VIR VOORBIDDING :

Algemene sake vir voorbidding 

  • Bid dat die Here reën sal gee vir die plekke waar dit droog is
  • Bid vir ‘n geestelike  herlewing in ons gemeente en in ons kerke 
  • Bid vir ‘n geseënde kerstyd

 

Kom ons bid vir die volgende persone/families in ons gemeente :

  • Anthony (Tone) van Zyl  is Maandagoggend 25 Nov oorlede in Medi Clinic Hosp BFN 
  • Hannetjie Kitching - mediese toetse
  •  Rina Malan - chemoterapie 
  • Ben Erasmus – mediese toetse
  •  
  •  
  •  

Bid vir ons sendelinge :

  • Kamil en Elzette – Moslembediening in Jeffreysbaai

 

 

Wat kan jy doen vir gebedsondersteuning ?

  • Kontak die kerkkantoor en gee gebedsversoek deur
  • Plaas ‘n versoek in die voorstellebus in voorportaal van kerk
  • Sms of kontak versoek na leraars
  • Sms of  kontak gebedskoordineerder in blok
  • Sms of kontak ouderling
  • As jy deel wil wees van ‘n gebedsbediening en sms’e ontvang Skakel met Krijne Fogwill
  • Sms gebedsversoeke vir die webblad na 082 877 7212