• M Helm

  • Kerslig4

  • Oesfees Willie Joubert
  • jannie en marieta

  • Kategeseklas 2011

  • Kinders sing

  • damesdag01

  • Potjiekos Hansie

  • Kerssangdiens 2013
  • Belydenisklas 2012
  • Kerssangdiens
  • Damesoggend
  • Potjiekos

Paasfees

Written by Riaan Vlok on . Posted in Uncategorized

Bookmark and Share

PAASFEES

Ons nader die Paastyd en die Kerkraad wil graag vir alle lidmate ‘n baie geseënde en veilige paastyd toebid. Dit is ‘n besonderse tyd van die jaar. Dit is ook die grootste feestyd in die Christelike kalender. Mag die lyding en die sterwe van ons Heiland nuwe betekenis kry vir jou in hierdie paastyd.

Ons vier die Paasfees met ‘n Nagmaal Donderdagaand 5 April om 18:00 by die kerk. Na die diens is daar ‘n paasete in die kerksaal. Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor @ R10 ‘n kaartjie. Sondag is daar ‘n Paasdiens om 9:00

Openbare belydenis

Written by Riaan Vlok on . Posted in Uncategorized

Bookmark and Share

OPENBARE BELYDENIS

Sewe jong lidmate van die kerk het Sondag 11 Maart 2012 hulle geloof in Jesus Christus bely en ‘n viering gedoen van hulle doop. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir hulle ouers om ook te kon getuig dat hulle kinders die Here ken en besluit het om die pad van ‘n Christen te loop. Ons wens ons jong belydende lidmate sterkte toe vir die pad vorentoe en bid vir hulle die seen van die Here op hulle pad.

Basaar

Written by Riaan Vlok on . Posted in Nuus

Bookmark and Share

 

Die Gemeente se Basaar vind plaas op

Woensdag 21 Maart 2012

Robinsonstraat 38

Pretdraf begin 7vm (Inskrywings vanaf 6vm)

Gaskunstenaar : Pieter Koen

Hope pret!

Kom geniet die dag saam met ons Skakel Madelein Prinsloo 082 651 0072

of Gerhard Odendaal 082 826 2290 vir meer inligting