• M Helm

  • Kerslig4

  • Oesfees Willie Joubert
  • jannie en marieta

  • Kategeseklas 2011

  • Kinders sing

  • damesdag01

  • Potjiekos Hansie

  • Kerssangdiens 2013
  • Belydenisklas 2012
  • Kerssangdiens
  • Damesoggend
  • Potjiekos

Damesoggend

Written by Riaan Vlok on . Posted in Nuus, Uncategorized

Bookmark and Share

 

damesdag03 DAMESOGGEND

 

Saterdag 31 Augustus en geen beter manier om die Vrouemaand af te sluit as ‘n oggend saam met Sheri Brynard nie.

Voorwaar ‘n merkwaardige jong dame wat nie toelaat dat Down Sindroom haar ideale en ambisies kelder nie…. (lees meer)

Mannedag

Written by Riaan Vlok on . Posted in Nuus

Bookmark and Share

Hannes MaraisDie Mannebediening nooi alle mans en seuns uit vir ‘n kuieroggend saam met

Hannes Marais

oud Springbok rugby kaptein Saterdag 14 September 2013. Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor. Vir meer inligting skakel vir Gerhard Odendaal by 0828262290.

Hannes  Marais sal ook Sondag 15 Sep in die erediens getuienis gee

Lewende Stene

Written by Riaan Vlok on . Posted in Toerusting

Bookmark and Share

Die Kerkraad het verlede jaar ‘n Beplanning sessie gehad en verskeie werkswinkels om die aard en omstandighede van die gemeente bepaal en beplan om hierdie jaar te fokus op die visie om elkeen in die gemeente deel te maak van die kerk. Die embleem beeld die kerk sonder mure uit waar elke lidmaat as’t ware ‘n lewende steen is in die gebou. Die teks uit 1 Pet 2:5 word ook hier as uitgangspunt gesien.