Widgetkit

Bookmark and Share

Widgetkit is ‘n volgende generasie stel van hulpmiddels wat Yootheme geskep het vir WordPress. Dit het  slideshows, galleries, lightboxes en baie meer.

Hoe dit werk

Widgetkit is basies ‘n platvorm vir die widgets. Dit installeer as ‘n enkele plugin in WordPress. Die Widgetkit dashboard gee jou dan ‘n oorsig van al die widgets. Jy kan hulle skep, edit en uitwis op een plek.  En jy kan ‘n shortcode of ‘n widget gebruik om dit enige ander plek op jou webtuiste te vertoon.  Jy kan dieselfde widget dus op verskillende plekke gebruik.

Print Friendly