Eredienste

Bookmark and Share

Daar is Sondagoggende om 9:00 ‘n erediens in die kerk. Tesame met die erediens is daar ook ┬ákinderkerk in die kerksaal. Kategese vir Graad 7 tot 11 geskied na die erediens. Die Gemeente het nie aanddienste op ‘n Sondag nie.

Die tema vir hierdie kwartaal is : Elkeen ‘n gestuurde!

Die program vir die kwartaal se eredienste is soos volg :

  • Son 1 Sep
  • Son 8 Sep
Print Friendly

Leave a comment