Media Player

Bookmark and Share

Met die Widgetkit Media Player kan jy klank en video lĂȘers speel op die webtuiste. ‘n Flash player is beskikbaar vir vorige webblaaiers.

Voorbeelde

Hierdie is ‘n MP3 Klank voorbeeld:

Hoe om te gebruik

Gebruik the HTML5 video element om die video te embed in jou webtuiste. Byvoorbeeld:

<video src="/video.mp4" width="320" height="240"></video>

Jy kan van verskilende formate en bronne gebruik maak:

<video width="320" height="240">
	<source type="video/mp4"  src="/video.mp4" />
	<source type="video/webm" src="/video.webm" />
	<source type="video/ogg"  src="/video.ogv" />
</video>

Gebruik die HTML5 audio element 0m MP3 lĂȘers op jou webtuiste te speel. Byvoorbeeld:

<audio src="/audio.mp3" type="audio/mp3"></audio>
Print Friendly