Lightbox

Bookmark and Share

Die Widgetkit Lightbox laat jou toe om grafika in ‘n overlay ruimte te sien sonder dat jy die huidige bladsy verlaat.

Voorbeelde

Verskillende animasie – fade, elastic en none

Verskillende title posisies – float, inside en over

Hoe om te gebruik

GEbruik die HTML5 custom data attribute data-lightbox om die lightbox te aktiveer. Jy kan verskillende lightbox parameters verstel. Byvoorbeeld:

<a data-lightbox="width:1000;height:600;" href="http://www.wikipedia.org">Lightbox</a>

Hier is ‘n lysie van die mees algemene parameters:

  • titlePosition – Hoe moet die titel wys? (float, outside, inside of over)
  • transitionIn – Stel ‘n transisie om mee te begin. (fade, elastic, of none)
  • transitionOut – Stel ‘n transisie om mee te eindig (fade, elastic, of none)
  • overlayShow – Stel true of false
  • width – wydte  in pixel
  • height – Hoogte in pixel
  • padding – Spasie in pixel
Print Friendly