Kerssangdiens

Written by Riaan Vlok on . Posted in Uncategorized

Bookmark and Share

Kerslig4 Die gemeente het gisteraand 24 Nov sy kerssangdiens gehad met die oog op die kersseisoen. ds Attie van Wyk befaamde orrelis en leraar van Cradock het die diens gelei met die orrel. ‘n Koor van stemme en wonderlike musiek het ons kersseisoen ingelei. Baie dankie aan almal wat “effort” ingesit het om die kerssangdiens so ‘n sukses te maak. Ons wens al ons lidmate en ondersteuners ‘n baie geseënde kerstyd toe. Op Woensdag 4 Des nooi ons almal uit om saam met ons deur die strate van Queenstown te ry en kersliedere te sing. Skakel die kerkkantoor vir meer inligting asb.

Print Friendly

Trackback from your site.

Leave a comment