Basaar

Written by Riaan Vlok on . Posted in Uncategorized

Bookmark and Share

KERKBASAAR

Die Basaar was ‘n wonderlike belewenis. Dit is baie goed ondersteun deur die gemeenskap van Queenstown en die kinders het die speletjies terdee geniet. Ons wil graag die publiek van Queenstown bedank vir hulle ondersteuning en baie dankie se vir almal wat hard gewerk het om dit ‘n sukses te maak. Die Here het vir ons ‘n wonderlike dag gegee soos ons gebid het en daarvoor is ons dankbaar en loof ons die Naam van die Here!

Print Friendly

Trackback from your site.

Leave a comment