• kinders by basaar

  • konsert

  • konsert

  • kerkbasaar

  • African Lion Tanzania Africa

  • Kerkgebou

Ons strewe daarna om 'n VERNUWENDE, BEGINSELVASTE en GELOOFWAARDIGE GEMEENSKAP te wees.

 
  • Son 25 Maart : Doop
  • Don 05 April (18:00) Paasnagmaal
  • Son 08 April : Paasfees

Openbare belydenis

Written by Riaan Vlok on . Posted in Uncategorized

Bookmark and Share

OPENBARE BELYDENIS

Sewe jong lidmate van die kerk het Sondag 11 Maart 2012 hulle geloof in Jesus Christus bely en ‘n viering gedoen van hulle doop. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir hulle ouers om ook te kon getuig dat hulle kinders die Here ken en besluit het om die pad van ‘n Christen te loop. Ons wens ons jong belydende lidmate sterkte toe vir die pad vorentoe en bid vir hulle die seen van die Here op hulle pad.

NG Kerk Queenstown

Bottom B

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.