WELKOM! Pinkster Pinkster - word vervul met God se Gees! Christelike kerke herdenk die uitstorting van die Heilige Gees in die Pinkstertyd (10 dae) tussen Hemelvaart en Pinksterfees (Sondag ...EE3 'n Groepie van twaalf lidmate het saam met ds ...Kospakkies Curves het Vrydag 13 kospakkies by die kerk oorhandig vir die bediening aan mense in nood. Die kospakkies sal in die gemeente uitgedeel word.Hy leef!HY LEEF! Jesus het opgestaan en Hy leef! Volgelinge van Jesus Christus glo dat Hy waarlik opgestaan het soos vertel word in die Evangelies.Verbondsdoop Baie geluk aan Pieter-Ben en Thana du Toit wat Sondag 25 Maart 2012 hulle tweede kind laat doop het. Dit was Ds Marike Els se eerste doopgeleentheid as leraar van die gemeente.BasaarKERKBASAAR Die Basaar was 'n wonderlike belewenis. Dit is baie goed ondersteun deur die gemeenskap van Queenstown en die kinders het die speletjies terdee geniet.PaasfeesPAASFEES Ons nader die Paastyd en die Kerkraad wil graag vir alle lidmate 'n baie geseënde en veilige paastyd toebid. Dit is 'n besonderse tyd van die jaar.Openbare belydenisOPENBARE BELYDENIS Sewe jong lidmate van die kerk het Sondag 11 Maart 2012 hulle geloof in Jesus Christus bely en 'n viering gedoen van hulle doop. Belhar Belydenis Belhar Belydenis.pdf Platforms:Windows 7 Requirements:PDF Reader Category:Aankondigings Date:Wed 28 Mar 2012, 18 60.0 KB 17 Downloads Details...